
Krok en Dil Vlak 1 Boek 7: Waar is die maan?
R 35.96−18%
5.0(7)
View at Amazon rated at Amazon · checked 8 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 41.62
- Lowest seen
- R 35.96
- Highest seen
- R 44.99
- Last change
- -R 0.01
- First indexed
- 06 Sep 2026
- Retailer
- Amazon
Description
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dié nuwe leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende klanke bekend. Die reeks het ’n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, ’n knorrige krokodil en ’n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.Jaco is self die pa van twee dogtertjies, Mia (9) en Emma (7), wat die afgelope paar jaar leer lees het, en hy sê een van die grootste struikelblokke was om toeganklike beginnerleesboeke op te spoor. “My kinders het grootgeword met stories – van die heel lekkerste storieboeke in Afrikaans en Engels wat aan hulle voorgelees is. Dit was daarom vir hulle baie frustrerend as beginnerleesboeke net op die klanke fokus, sonder ’n sterk, vermaaklike storielyn. Dit is waarom ek die Krok en Dil-reeks begin skryf het - ek wou ’n leesreeks skryf wat vir lesers – en ouers! – ’n prettige storie in elke boek bied, met hope humor." Read more
Similar products
Takealot
Krok En Dil Vlak 1 Boek 3: Krok Die Kok
4.8(12)R 112.00

Loot
Krok en Dil Vlak 2 Boek 4
R 46.00
−26%Amazon
Krok en Dil Vlak 1 Boek 1: Krok in die Bad
5.0(9)R 33.99R 45.16
−15%Amazon
Krok en Dil Vlak 1 Boek 3: Krok die Kok
4.7(13)R 33.89R 37.98
Takealot
Krok En Dil Vlak 1 Boek 10: Die Suur Sap
4.5(8)R 112.00
Takealot
Krok En Dil Vlak 1 Boek 5: In Die Lug
4.8(6)R 109.00
Takealot
Krok En Dil Vlak 1 Boek 9: Krok Kan Toor
R 112.00
−23%Amazon
Krok en Dil Vlak 1 Boek 10: Die suur sap
5.0(8)R 33.14R 40.97
−14%Amazon
Krok en Dil Vlak 1 Boek 9: Krok kan toor
5.0(7)R 37.58R 42.22
−19%Amazon
Krok en Dil Vlak 1 Boek 6: Kyk vir My
5.0(6)R 37.24R 46.00
−28%Amazon
Krok en Dil Vlak 1 Boek 4: Ek is 'n Vis
5.0(5)R 38.00R 49.53
Takealot
Krok en Dil Vlak 3 (Boek 1-10) Pack
R 439.00