Krok En Dil Vlak 1 Boek 2: My Pet Is Weg
My Pet is Weg
rated at Takealot · checked 8 days ago
- Average
- R 40.00
- Lowest seen
- R 24.00
- Highest seen
- R 112.00
- Last change
- R 72.00
- First indexed
- 05 Apr 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om di opwindende reis mee aan te pak! Di nuwe leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende klanke bekend.
Die reeks het n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, n knorrige krokodil en n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip. Jaco is self die pa van twee dogtertjies, Mia (9) en Emma (7), wat die afgelope paar jaar leer lees het, en hy s een van die grootste struikelblokke was om toeganklike beginnerleesboeke op te spoor.
My kinders het grootgeword met stories - van die heel lekkerste storieboeke in Afrikaans en Engels wat aan hulle voorgelees is. Dit was daarom vir hulle baie frustrerend as beginnerleesboeke net op die klanke fokus, sonder n sterk, vermaaklike storielyn. Dit is waarom ek die Krok en Dil-reeks begin skryf het - ek wou n leesreeks skryf wat vir lesers - en ouers! - n prettige storie in elke boek bied, met hope humor."
What's in the box
1 x Book
Similar products

Loot
Krok en Dil Vlak 2 Boek 4
Takealot
Krok En Dil Vlak 1 Boek 1: Krok In Die Bad
4.8(10)
Amazon
Krok en Dil Vlak 1 Boek 1: Krok in die Bad
5.0(6)Takealot
Krok En Dil Vlak 1 Boek 9: Krok Kan Toor
Takealot
Krok En Dil Vlak 1 Boek 3: Krok Die Kok
4.8(12)
Amazon
Krok en Dil Vlak 1 Boek 3: Krok die Kok
4.6(9)
Amazon
Krok en Dil Vlak 1 Boek 9: Krok kan toor
5.0(7)Takealot
Krok En Dil Vlak 1 Boek 10: Die Suur Sap
4.5(8)Takealot
Krok En Dil Vlak 1 Boek 5: In Die Lug
4.8(6)
Amazon
Krok en Dil Vlak 2 Boek 8: Kyk my rooi neus
5.0(1)
Amazon
Krok en Dil Vlak 1 Boek 4: Ek is 'n Vis
5.0(5)Takealot