Kryt En Kordaat

Kryt En Kordaat

Kryt En Kordaat (Afrikaans, Paperback)

R 109.00

Loot · checked Yesterday

View at Loot
Average
R 109.00
Lowest seen
R 71.00
Highest seen
R 426.00
Last change
-R 18.00
First indexed
07 Jun 2023
Retailer
Loot

Description

Die verhaal van ’n Afrikaanse seun en ’n Boesmanseun in die 1930’s. Kryt is vir agt jaar alleenkind op hul plaas Halt in die Kalahari.

Een koue wintersoggend verskyn die Boesmanseun en sy pa op Halt op soek na werk. Kryt sien dadelik die seun se fier en trotse houding, doop hom “Kordaat” en is bly dat hy uiteindelik ’n maat het.

Kryt en Kordaat word egter meer as maats – as boesemvriende deurkruis hulle die uitgestrekte Kalahari op hul perde. Kryt leer Kordaat somme maak met tsammapitte. Kordaat leer Kryt die geheimenisse van die Kalahari en sy diere. Saam beleef hul vele – en soms lewensbedreigende – avonture.

Die pyl in Slagtand Smit se binnebeen wat sy lang leiding en uiteindelike dood veroorsaak het, bly egter ’n skaduwee wat hul vir altyd sal volg.