Kryt En Kordaat

Kryt En Kordaat

R 65.00

Takealot · checked 18 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 65.00
Lowest seen
R 65.00
Highest seen
R 65.00
Last change
R 0.00
First indexed
13 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Kryt en Kordaat is die verhaal van 'n Afrikaanse seun en 'n Boesmanseun in die 1930's. Kryt is vir agt jaar alleenkind op hul plaas Halt in die Kalahari. Een koue wintersoggend verskyn die Boesmanseun en sy pa op Halt op soek na werk.
Kryt en Kordaat is die verhaal van 'n Afrikaanse seun en 'n Boesmanseun in die 1930's. Kryt is vir agt jaar alleenkind op hul plaas Halt in die Kalahari. Een koue wintersoggend verskyn die Boesmanseun en sy pa op Halt op soek na werk. Kryt sien dadelik die seun se fier en trotse houding, doop hom "Kordaat" en is bly dat hy uiteindelik 'n maat het. Kryt en Kordaat word egter meer as maats - as boesemvriende deurkruis hulle die uitgestrekte Kalahari op hul perde. Kryt leer Kordaat somme maak met tsammapitte. Kordaat leer Kryt die geheimenisse van die Kalahari en sy diere. Saam beleef hul vele - en soms lewensbedreigende - avonture. Die pyl in Slagtand Smit se binnebeen wat sy lang leiding en uiteindelike dood veroorsaak het, bly egter 'n skaduwee wat hul vir altyd sal volg. Pieter Greeff debuteer op tagtigjarige ouderdom met Kryt en Kordaat. Hy het grootgeword in die destydse Suidwes-Afrika en het daar die pos beklee as die hoof van Justisie. Hy is later streeklanddros in Suid-Afrika tot en met sy aftrede. Hy en sy vrou Christa woon nou in hul huisie by die see in Klein-Brak. Greeff het vier kinders en dien nog op verskeie rade.
Onder andere is hy die provinsiale leier van die Verkennersbeweging van Suid-Afrika.