Lana en Rakker: Die pajamapartytjie: Lana en Rakker

Lana en Rakker: Die pajamapartytjie: Lana en Rakker

Lana en Rakker: Die pajamapartytjie: Lana en Rakker (Afrikaans, Paperback)

R 183.00

Loot · checked 27 Sep 2026

View at Loot
Average
R 183.00
Lowest seen
R 183.00
Highest seen
R 183.00
Last change
R 0.00
First indexed
24 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Dit is amper Lana se verjaardag, en sy beplan ’n pajamapartytjie. Maar sy is ’n bietjie bekommerd. Wat as niemand na haar partytjie wil kom nie? Dan erken Lana se nuwe maat, Lisa, dat sy bang is vir honde. En in Lana-hulle se huis is daar geen wegkomkans van die spelerige Rakker nie. Kan Lana en Rakker dit die beste verjaardag-pajamapartytjie ooit maak? Die pajamapartytjie is die vierde boek in ’n splinternuwe reeks van agt boeke. Jong diereliefhebbers sal versot wees op Lana en die ondeunde Rakker se avonture. ’n Humoristiese lekkerlees-reeks met prettige illustrasies.

Similar products