
Lana en Rakker: Rakker se prettige Kersfees: Lana en Rakker
Lana en Rakker: Rakker se prettige Kersfees: Lana en Rakker (Afrikaans, Paperback)
R 162.00
Loot · checked 28 Sep 2026
- Average
- R 162.00
- Lowest seen
- R 162.00
- Highest seen
- R 162.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 25 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Die diereskuiling Vierpotige Vriende vier Kersfees in Julie om geld in te samel. Daar gaan stalletjies wees met heerlike eetgoed, oulike geskenke en selfs speelgoed vir honde! Lana voel jammer vir die honde wat nie huise het nie en beplan om saam met Rakker te gaan Kersliedjies sing. Met sy oulike Kersvader-hoed gaan hy beslis hope harte steel en baie geld vir liefdadigheid insamel. Rakker se prettige Kersfees is die sesde boek in n splinternuwe reeks van agt boeke. Jong diereliefhebbers sal versot wees op Lana en die ondeunde Rakker se avonture. n Humoristiese lekkerlees-reeks met prettige illustrasies.

