Leer lees met Tippie die olifant (Vlak 2) 17: Tippie en die fluit

Leer lees met Tippie die olifant (Vlak 2) 17: Tippie en die fluit

Leer lees met Tippie die olifant (Vlak 2) 17: Tippie en die fluit (Afrikaans, Paperback, Skooluitgawe)

R 55.00

Loot · checked 7 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 55.00
Lowest seen
R 55.00
Highest seen
R 55.00
Last change
R 0.00
First indexed
11 Jun 2025
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!

Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 2 Boeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke 1-10 aangeleer is.

Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 2 fokus op dubbel-, twee- en drieklanke, en is interessant en relevant met alledaagse avonture.

Titels in Vlak 2 Boeke 11-20:

  • LML (Vlak2) 11: Tippie leer stoei (Skooluitgawe)
  • LML (Vlak2) 12: Tippie doen navorsing (Skooluitgawe)
  • LML (Vlak2) 13: Tippie leer roei (Skooluitgawe)
  • LML (Vlak2) 14: Tippie is bang (Skooluitgawe)
  • LML (Vlak2) 15: Tippie kruip weg (Skooluitgawe)
  • LML (Vlak2) 16: Tippie en die meisies (Skooluitgawe)
  • LML (Vlak2) 17: Tippie en die fluit (Skooluitgawe)
  • LML (Vlak2) 18: Tippie moet kies (Skooluitgawe)
  • LML (Vlak2) 19: Tippie die seerower (Skooluitgawe)
  • LML (Vlak2) 20: Tippie hou vakansie (Skooluitgawe)

Similar products