Leer my Lees met Tippie die Olifant Kurrikulamstel Vlak 2: Leer My Lees

Leer my Lees met Tippie die Olifant Kurrikulamstel Vlak 2: Leer My Lees

Leer my Lees met Tippie die Olifant Kurrikulamstel Vlak 2: Leer My Lees (Afrikaans, Paperback)

R 1 171.00

Loot · checked 18 days ago

View at Loot
Average
R 1 029.00
Lowest seen
R 3.00
Highest seen
R 1 171.00
Last change
R 142.00
First indexed
14 Feb 2023
Retailer
Loot

Description

Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Tippie het nou 'n Vlak 2 kurrikulumstel vir nog verdere interaktiewe SPEEL, LEER en ONTDEK. Die Leer my lees (Vlak 2) kurrikulumstel sluit die volgende in: • 2 draaispeletjies met 40 wisselende draaiwiele met woorde, sinne en prentjies, • 12 aktiwiteitsvelle vir letter- en woordvorming, • 8 woordbouvelle, • 80 letterkaartjies om te gebruik saam met die woorbouvelle, • 110 dubbelkant flitskaarte met Vlak 2 woorde, dubbel- en drieklanke, en prentjies, • 50 kaarte vir storiebegrip en kreatiewe skryfwerk, • 6 dubbelkant bingovelle • 78 prentkaartjies om saam met die bingo- en woordbouvelle te gebruik, en • 1 persoonlike prentjiewoordeboek, alles verpak in ʼn maklik-om-te-drabokstassie.

Similar products