Leer my lees (Vlak 1 BK 1-10 ) Boekpak (Skooluitgawe)
rated at Takealot · checked 7 days ago
- Average
- R 428.12
- Lowest seen
- R 369.00
- Highest seen
- R 465.00
- Last change
- -R 96.00
- First indexed
- 10 Jul 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke watbeginnerlesers se self-lees progressief ondersteun. Die Vlak 1-leesboeke stel jonglesers bloot aan dekodeerbare teks met behulp van kleurvolle en duidelikeillustrasies.
Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlikeontwikkeling in gedagte hou.
Die stories in Vlak 1 fokus op vokale, en is interessant en relevant met alledaagseavonture.
Titels beskikbaar in Vlak 1 boekpak:
Leer my lees (Vlak1) 1: Hallo Tippie (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak1) 2: Tippie en die hen (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak1) 3: Tippie se jas (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak1) 4: Tippie en die kat (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak1) 5: Tippie en die bok (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak1) 6: Tippie en die kam (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak1) 7: Tippie se bal (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak1) 8: Tippie en die by (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak1) 9: Tippie en die vis (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak1)10: Tippie en die bul (Skooluitgawe)
Similar products
Takealot
Leer my lees (Vlak 2 BK 1-10 ) Boekpak (Skooluitgawe)
5.0(1)Takealot
Leer my lees (Vlak 6 BK 1-10 ) Boekpak (Skooluitgawe)
5.0(1)Takealot
Leer my lees (Vlak 3 BK 1-10 ) Boekpak (Skooluitgawe)
5.0(2)
Loot
Leer My Lees Met Tippie die Olifant Vlak 2 Boekstel: Leer My Lees Reeks

Loot
Leer my lees (Vlak 1) 2: Tippie en die hen
Takealot
Leer My Lees met Tippie die Olifant (Vlak R Boekpak) : Boek 1 - 10
4.9(42)
Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 1) 10: Tippie en die bul

Loot
Leer my lees met Tippie die Olifant Vlak 5: Boeke 11-20 Boekpak
Takealot
Leer my lees (Vlak R Boek 1): Ek is Tippie (Skooluitgawe)
Takealot
Leer my lees (Vlak RR Boek 11-20) Boekpak (Skooluitgawe)
5.0(1)
Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 3) 4: Tippie gaan see toe

Loot