Leer my lees (Vlak 6 BK 1-10 ) Boekpak (Skooluitgawe)

Leer my lees (Vlak 6 BK 1-10 ) Boekpak (Skooluitgawe)

R 589.00
5.0(1)

rated at Takealot · checked 7 days ago

View at Takealot
Average
R 589.00
Lowest seen
R 589.00
Highest seen
R 589.00
Last change
R 0.00
First indexed
10 Jul 2026
Retailer
Takealot

Description

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!

Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte oorbrugging tussen die Grondslag-en Intermediere fase. Vlak 6 se stories fokus op langer sinne, langer paragrawe en 'n moderne uitleg om lees- en taalvaardighede te konsolideer en hoer orde denke te stimuleer. Tippie stel die leser bekend aan nuwe woordeskat asook eg tradisionele Suid-Afrikaanse uitdrukkings binne die konteks van elke storie.

Titels in die Vlak 6-reeks:
Leer my lees (Vlak6) 1: Tippie en die maanlanding (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 2: Tippie se eerste wedstryd (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 3: Tippie en die kunswedstryd (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 4: Tippie en die eksperiment (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 5: Tippie leer sokkie (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 6: Tippie vra vrae (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 7: Tippie en die legende (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 8: Tippie hou van verrassings (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 9: Tippie se vakansieprojek (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 10: Tippie en die geheim (Skooluitgawe)

Similar products