
Leer my lees (Vlak 1 Boek 2): Tippie en die hen
R 42.50−10%
Amazon · checked 15 days ago
3 offers · 3 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 50.00
- Lowest seen
- R 42.50
- Highest seen
- R 50.00
- Last change
- -R 7.50
- First indexed
- 13 Sep 2026
- Retailer
- Amazon
Description
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Boek 9 en 10 (Vlak 1) in hierdie gewilde leesreeks stel die beginnerleser aan die “i”- en “u”-klank bekend.Elke boek in die reeks bevat:- ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;- helder, kindervriendelik illustrasies;- ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!Boeke in die reeks Leer my lees Vlak 1:1. Hallo, Tippie! (9780799363142)2. Tippie en die hen (9780799363159)3. Tippie se jas (9780799363166)4. Tippie en die kat (9780799363173)5. Tippie en die bok (9780799363180)6. Tippie en die kam (9780799363197)7. Tippie se bal (9780799363203)8. Tippie en die by (9780799363210)9. Tippie en die vis (9780799377347)10. Tippie en die bul (9780799377354) Read more
Similar products

Loot
Leer my lees (Vlak 1) 1: Hallo, Tippie!
R 57.00
Takealot
Leer my lees (Vlak 1 Boek 2): Tippie en die hen (Skooluitgawe)
R 57.00

Loot
Leer my lees met Tippie die Olifant Vlak 5: Boeke 11-20 Boekpak
R 459.00
Takealot
Leer my lees (Vlak 2 Boek 1): Tippie en die boom (Skooluitgawe)
R 57.00
Takealot
Leer my lees (Vlak 2 Boek 2): Tippie en die haas (Skooluitgawe)
R 57.00
Takealot
Leer my lees (Vlak 2 Boek 4): Tippie en die leer (Skooluitgawe)
R 57.00

BERLUT
Leer my lees: Tippie Vlak 1 Boekpak 10
R 449.90
Takealot
Leer My Lees met Tippie die Olifant (Vlak R Boekpak) : Boek 1 - 10
4.9(42)R 339.00
−32%Loot
Leer My Lees Met Tippie Die Olifant Plakker- En Aktiwiteitsboek
R 141.00R 206.00
−23%Amazon
Leer my lees (Vlak 1 Boek 9): Tippie en die vis
R 38.25R 52.23
Takealot
Leer my lees (Vlak 2 Boek 5): Tippie en die uil (Skooluitgawe)
R 57.00
Takealot
Leer my lees (Vlak 1 Boek 5): Tippie en die bok (Skooluitgawe)
R 57.00