Leer my lees (Vlak 1 Boek 9): Tippie en die vis

Leer my lees (Vlak 1 Boek 9): Tippie en die vis

R 45.00−10%

Amazon · checked Yesterday

View at Amazon

3 offers · 3 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 55.00
Lowest seen
R 45.00
Highest seen
R 55.00
Last change
-R 10.00
First indexed
12 Sep 2026
Retailer
Amazon

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Boek 9 en 10 (Vlak 1) in hierdie gewilde leesreeks stel die beginnerleser aan die “i”- en “u”-klank bekend.Elke boek in die reeks bevat:*’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;* helder, kindervriendelik illustrasies;* ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!Boeke in die reeks Leer my lees Vlak 1:1. Hallo, Tippie! (9780799363142)2. Tippie en die hen (9780799363159)3. Tippie se jas (9780799363166)4. Tippie en die kat (9780799363173)5. Tippie en die bok (9780799363180)6. Tippie en die kam (9780799363197)7. Tippie se bal (9780799363203)8. Tippie en die by (9780799363210)9. Tippie en die vis (9780799377347)10. Tippie en die bul (9780799377354) Read more

Similar products