
- Average
- R 30.00
- Lowest seen
- R 30.00
- Highest seen
- R 55.00
- Last change
- R 25.00
- First indexed
- 31 Mar 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is baie gewild.
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n Kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; Helder, kindervriendelik illustrasies; 'n Woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
What's in the box
1 x Book
Similar products
Takealot
Leer my lees (Vlak 5 Boek 9): Tippie en die skaapskeerders (Skooluitgawe)
Takealot
Leer my lees (V1 Grootboek 9): Tippie en die vis
Takealot
Tippie en die Skaapskeerders : Boek 9 : Vlak 5
−32%Loot
Leer My Lees Met Tippie Die Olifant Plakker- En Aktiwiteitsboek
−44%Takealot
Tippie en die kat : Boek 4 : Gr 1
4.7(3)
−44%Takealot
Tippie en die jas : Boek 3 : Gr 1
4.7(3)
−10%Amazon
Leer my lees (Vlak 1 Boek 2): Tippie en die hen
Takealot
Leer my lees (Vlak 5 Boek 6): Tippie en die kompetisie (Skooluitgawe)
Takealot
Leer my lees (Vlak 5 Boek 17): Tippie en die verlore beursie (Skooluitgawe)
Takealot
Leer my lees (Vlak 2 Boek 1): Tippie en die boom (Skooluitgawe)
Takealot
Leer my lees (Vlak 1 Boek 5): Tippie en die bok (Skooluitgawe)
Takealot