Tippie: leer my lees (Vlak 1) 9: Tippie en die vis

Tippie: leer my lees (Vlak 1) 9: Tippie en die vis

Tippie: leer my lees (Vlak 1) 9: Tippie en die vis (Afrikaans, Paperback)

R 57.00

Loot · checked 10 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 2.00 at Takealot

Takealot sells it for R 55.00. Compare every offer

Average
R 46.40
Lowest seen
R 40.00
Highest seen
R 57.00
Last change
-R 13.00
First indexed
10 Oct 2023
Retailer
Loot
  • Takealot Cheapest

    Tippie en die vis : Boek 9

    5.0(3) Checked 8 days ago

    R 55.00

    View
  • Loot This listing

    Tippie: leer my lees (Vlak 1) 9: Tippie en die vis

    Checked 10 days ago

    R 57.00

    +R 2.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

Similar products