Leer my lees (Vlak 6 Boek 12): Tippie en die filmster (Skooluitgawe)
Takealot · checked 11 days ago
- Average
- R 71.00
- Lowest seen
- R 71.00
- Highest seen
- R 71.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 15 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
DIE BOEKE
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Die stories in die Tippie-reeks is uniek, kleurvol en prettig. IllustrasDIE SKRYWERS
Met jare se ervaring in buitengewone onderwys waar kinders met lees- en spelprobleme sukkel om te leer, wil Jose Palmer en Reinette Lombard met die LEER MY LEES / LEARN TO READ-reeks 'n liefde vir lees by kinders kweek. Hierdie leesreeks met sy prettige illustrasies is saamgestel sodat dit nie net pret sal wees om te lees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip sal bevorder. Fanie Viljoen is een van die mees geliefde en diverse Afrikaanse kinder- en jeugboekskrywers. Hy het ook al 'n rits ATKV-Woord-veertjies en 'n M.E.R.-prys ingepalm. Sy verhale Betower en Afkop was naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie en hy wen 2019 se kompetisie met Offers vir die vliee. Die boek ontvang ook 'n ATKV-Woordveertjie toekenning (2019) en word met die Scheepers-prys vir jeuglektuur (2022) bekroon.
ies ondersteun die teks, maar is meer abstrak. Die volgende tien gegradeerde leesboeke fokus op langer sinne, langer paragrawe en 'n moderne uitleg om kritiese denke en leesbegrip te ondersteun.
Vlak 5 se boeke 11-20 is die perfekte oorbrugging om uiteindelik 'n verskeidenheid tekste met selfvertroue en vlotheid te kan lees.
Titels in die Vlak 6-boekpak:
LML (Vlak6) 11: Tippie en die boelie
LML (Vlak6) 12: Tippie en die filmster
LML (Vlak6) 13: Tippie wen 'n prys
LML (Vlak6) 14: Tippie en die sirkus
LML (Vlak6) 15: Tippie maak 'n video
LML (Vlak6) 16: Tippie breek 'n been
LML (Vlak6) 17: Tippie bak 'n koek
LML (Vlak6) 18: Tippie speel krieket
LML (Vlak6) 19: Tippie gaan oorsee
LML (Vlak6) 20: Tippie word groot
Similar products

Loot
Leer my lees met Tippie die Olifant Vlak 5: Boeke 11-20 Boekpak
Takealot
Leer my lees (Vlak 5 Boek 6): Tippie en die kompetisie (Skooluitgawe)
Takealot
Leer my lees (Vlak 6 Boek 11): Tippie en die boelie (Skooluitgawe)
Takealot
Leer my lees (Vlak 6 Boek 1): Tippie en die maanlanding (Skooluitgawe)
Takealot
Leer my lees (Vlak 6 Boek 7): Tippie en die legende (Skooluitgawe)
Takealot
Leer my lees (Vlak 6 Boek 10): Tippie en die geheim (Skooluitgawe)
Takealot
Leer my lees (Vlak 6 Boek 3): Tippie en die kunswedstryd (Skooluitgawe)
Takealot
Leer my lees (Vlak 6 Boek 14): Tippie en die sirkus (Skooluitgawe)
Takealot
Leer my lees (Vlak 2 Boek 4): Tippie en die leer (Skooluitgawe)
−32%Loot
Leer My Lees Met Tippie Die Olifant Plakker- En Aktiwiteitsboek

Amazon
Leer my lees (Vlak 5 Boek 6): Tippie en die kompetisie
Takealot