Leer my lees (Vlak 5 Boek 6): Tippie en die kompetisie

Leer my lees (Vlak 5 Boek 6): Tippie en die kompetisie

R 55.00

Amazon · checked 9 days ago

View at Amazon

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 20.00
Lowest seen
R 19.32
Highest seen
R 55.00
Last change
R 35.68
First indexed
06 Sep 2026
Retailer
Amazon

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! LEER MY LEES met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks, voordat kinders ’n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en begrip kan lees.Die LEER MY LEES-reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagse avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan identifiseer, maar woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd ontwikkel. Elke boek bevat ’n woordeskatlys, begripsvrae, hoër orde denkvrae, vrae om visuele geheue te stimuleer asook verskeie taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk.Titels in die Vlak 5-reeks: 1. Tippie en Buks juig2. Tippie se vakansie3. Tippie en die tandemuis4. Tippie in die wildtuin5. Tippie se plan6. Tippie en die kompetisie7. Tippie braai vleis8. Tippie en Buks speel9. Tippie en die skaapskeerders10. Tippie en die orkes Read more

Similar products