Tippie en die Skaapskeerders : Boek 9 : Vlak 5
Jos Palmer & Reinette Lombard, Illustrasies deur Zinelda McDonald
Takealot · checked 3 days ago
- Average
- R 55.00
- Lowest seen
- R 55.00
- Highest seen
- R 55.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks, voordat kinders 'n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en begrip kan lees.
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks, voordat kinders 'n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en begrip kan lees.
Die leer my lees-reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagse avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan identifiseer, maar woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd ontwikkel. Elke boek bevat 'n woordeskatlys, begripsvrae, orde denkvrae, vrae om visuele geheue te stimuleer asook verskeie taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk.
What's in the box
1 X Book
Similar products

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 2) 5: Tippie en die uil

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak1) 5: Tippie en die bok

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 1) 10: Tippie en die bul

Loot
Leer my lees (Vlak 1) 2: Tippie en die hen

Amazon
Leer my lees (Vlak 5 Boek 6): Tippie en die kompetisie
Takealot
Tippie en die Kompetisie : Boek 6 : Vlak 5
Takealot
Tippie en Die Orkes : Boek 10 : Vlak 5
Takealot
Tippie en die Tandemuis : Boek 3 : Vlak 5

Loot
Tippie en die Leer
Takealot
Leer my lees (Vlak R Boek 2): Tippie en die padda (Skooluitgawe)

Takealot
Tippie en die hen : Boek 2 : Gr 1
4.9(8)Takealot