
Tippie: leer my lees (Vlak 3) 9: Tippie plant 'n boom
Tippie: leer my lees (Vlak 3) 9: Tippie plant 'n boom (Afrikaans, Paperback)
R 57.00
Loot · checked 26 Sep 2026
- Average
- R 89.00
- Lowest seen
- R 40.00
- Highest seen
- R 89.00
- Last change
- -R 32.00
- First indexed
- 07 Dec 2024
- Retailer
- Loot
Description
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met “voltooi die sinne†gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
Similar products
Takealot
Leer my lees (Vlak 3 Boek 9): Tippie plant 'n boom (Skooluitgawe)
R 57.00

BERLUT
Leer my lees: Tippie Vlak 3 Boekpak 10
R 449.90

Loot
Leer my lees (Vlak 1) 1: Hallo, Tippie!
R 57.00

BERLUT
Leer my lees: Tippie Vlak 1 Boekpak 10
R 449.90

Loot
Leer my lees met Tippie die Olifant Vlak 5: Boeke 11-20 Boekpak
R 459.00

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak3) 8: Tippie bad vir Woef
R 57.00

Amazon
Leer my lees (Vlak 3 Boek 7): Tippie plant groente
R 55.00
Takealot
Leer my lees (Vlak 3 Boek 7): Tippie plant groente (Skooluitgawe)
R 57.00
Takealot
Leer my lees (Vlak 3 Boek 18): Tippie het 'n probleem (Skooluitgawe)
R 57.00
Takealot
Leer my lees (Vlak 3 Boek 15): Tippie dra 'n uniform (Skooluitgawe)
R 57.00
Takealot
Leer my lees (Vlak 3 Boek 17): Tippie beplan 'n reis (Skooluitgawe)
R 57.00
Takealot
Leer my lees (Vlak 2 Boek 9): Tippie soek 'n boek (Skooluitgawe)
R 57.00