Leer my lees (Vlak R Grootboek 8): Tippie leer en lees graag
Takealot ยท checked Yesterday
- Average
- R 175.00
- Lowest seen
- R 175.00
- Highest seen
- R 175.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 22 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Die skooluitgawe van die Leer my lees grootboeke is 'n samestelling van interessante fiksie- en nie-fiksietekste binne 'n spesifieke tema. Die kleurvolle illustrasies, stories, gedigte, liedjies, grappies en interessante feite maak gedeelde lees maklik en prettig.
Nuwe woordeskat word deurlopend bekendgestel en die temabenadering bevorder kritiese denke. Die integrasie met ander leerareas verseker 'n positiewe en kragtige leer- en leeservaring.
Die Leer my lees grootboeke is 'n uitstekende en unieke manier om geletterdheid in die grondslagfase te ontwikkel en te bevorder.
Die inhoud is trots Suid-Afrikaans en die ryk kulturele erfenis van Suid-Afrika dien as inspirasie vir al Tippie en sy maats se avonture.
The school edition of the "Learn to read" big books is a compilation of interesting fiction and non-fiction texts within a specific theme. The colorful illustrations, stories, poems, songs, jokes, and interesting facts make shared reading easy and enjoyable.
New vocabulary is continuously introduced, and the thematic approach promotes critical thinking. Integration with other learning areas ensures a positive and powerful learning and reading experience. The "Learn to read" big books are an excellent and unique way to develop and promote literacy in the foundation phase.
The content is proudly South African, and the rich cultural heritage of South Africa serves as inspiration for all Tippie and his friends' adventures.
Similar products

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 4) 8: Tippie vang vis

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 2) 1: Tippie en die boom

Loot
Leer my Lees met Tippie die Olifant Kurrikulamstel Vlak 2: Leer My Lees

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 4) 9: Tippie verjaar

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak3) 8: Tippie bad vir Woef

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 4) 5: Tippie maak pizza

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 4) 3: Tippie gaan leeupark toe

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 2) 9: Tippie soek 'n boek

Loot
Leer my lees met Tippie die olifant (Vlak R Boekpak): Boek 1 - 10

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 3) 5: Tippie kuier op die plaas

Loot
Leer my lees: Tippie Vlak 1 Boekpak 10

Loot