
Tippie: leer my lees (Vlak3) 8: Tippie bad vir Woef
Tippie: leer my lees (Vlak3) 8: Tippie bad vir Woef (Afrikaans, Paperback)
R 57.00
Loot · checked 20 days ago
- Average
- R 44.00
- Lowest seen
- R 39.00
- Highest seen
- R 99.00
- Last change
- R 13.00
- First indexed
- 25 May 2022
- Retailer
- Loot
Description
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met “voltooi die sinne†gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
Similar products

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 1) 8: Tippie en die by
R 57.00
Takealot
Leer my lees (Vlak 3 Boek 8): Tippie bad vir Woef (Skooluitgawe)
R 57.00

Loot
Leer my Lees met Tippie die Olifant Kurrikulamstel Vlak 2: Leer My Lees
R 1 171.00

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak1) 7: Tippie se bal
R 57.00

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 4) 3: Tippie gaan leeupark toe
R 57.00

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 3) 5: Tippie kuier op die plaas
R 57.00

Loot
Leer my lees: Tippie Vlak 1 Boekpak 10
R 459.00

Loot
Leer my lees (Vlak 3) 7: Tippie plant groente
R 57.00

Loot
Tippie doen Wiskunde, Boek 8: Leer van rand en sent
R 75.00

Loot
Tippie - Leer my lees (Vlak 3) Boekpak (Boek 1-10)
R 459.00

Loot
Leer my lees (Vlak 3) 10: Tippie kry twee vissies
R 57.00
Takealot
Leer my lees: Tippie Vlak3 Boekpak 10
5.0(7)R 469.00