Leer my lees (Vlak 3 Boek 7): Tippie plant groente

Leer my lees (Vlak 3 Boek 7): Tippie plant groente

R 55.00

Amazon · checked 13 days ago

View at Amazon

3 offers · 3 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 21.15
Lowest seen
R 19.58
Highest seen
R 55.00
Last change
R 35.42
First indexed
06 Sep 2026
Retailer
Amazon

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die stories in die LEER MY LEES-reeks is uniek, kleurvol en prettig.Illustrasies ondersteun die teks. Elke boekie se klankfokus word in ’n ander kleur aangedui. Aktiwiteite agter in die boekie, bevorder woordeskat en leesbegrip.Vlak 3 se stories fokus op langer sinne en kort paragrawe. Tippie stel die kind bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat en is steeds maklik om te lees en bou selfvertroue. Tippie help die ouer, terapeut en onderwyser om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!Boeke in die Leer my lees Vlak 3 reeks:1. Tippie loop in die reën (9780799379938)2. Tippie ry perd (9780799379945)3. Tippie ry fiets (9780799379952)4. Tippie gaan see toe (9780799379969)5. Tippie kuier op die plaas (9780799379976)6.Tippie ry met die trein (9780799379983)7. Tippie plant groente (9780799379990)8. Tippie bad vir Woef (9780799380002)9.Tippie plant ’n boom (9780799380019)10. Tippie kry twee vissies (9780799380026) Read more

Similar products