Loop Lag-Lag Deur Die Wetenskapklas
Loop Lag-Lag Deur Die Wetenskapklas (Afrikaans, Paperback)
R 152.00
Loot · checked Today
- Average
- R 152.00
- Lowest seen
- R 141.00
- Highest seen
- R 152.00
- Last change
- R 11.00
- First indexed
- 30 Nov 2025
- Vendor
- Loot
25 getoorde resepte wat jou gaan laat lag terwyl jy leer!
Verveel jou gewone skoolhandboeke jou? Maar is jy nuuskierig en wonder jy hoe die wêreld rondom jou werk? Dan is hierdie die boek vir jou!
Len, Lara en Leon is die nuuskierigste kinders op aarde. Hulle vra gedurig vrae en wonder hoekom dinge werk soos dit werk. Hulle doen eksperimente en leer baie oor lugdruk, swaartekrag en energie.
Hulle doen dit lag-lag, want hulle kan nie help om mekaar poetse te bak soos hulle speel-speel slim word nie!