Loop Lag-Lag Deur Die Wetenskapklas
Maritha Snyman
Takealot · checked 20 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 139.00
- Lowest seen
- R 139.00
- Highest seen
- R 139.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 23 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Verveel jou gewone skoolhandboeke jou? Maar is jy nuuskierig en wonder jy hoe die wereld rondom jou werk? Dan is hierdie die boek vir jou! Len, Lara en Leon is die nuuskierigste kinders op aarde. Hulle vra gedurig vrae en wonder hoekom dinge werk soos dit werk.

Hulle doen eksperimente en leer baie oor lugdruk, swaartekrag en energie. Hulle doen dit lag-lag, want hulle kan nie help om mekaar poetse te bak soos hulle speel-speel slim word nie!