Maanshijnbaai 2: Nan & Jeannie

Maanshijnbaai 2: Nan & Jeannie

Maanschijnbaai

R 265.00−19%

Takealot · checked 2 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 320.54
Lowest seen
R 265.00
Highest seen
R 329.00
Last change
-R 64.00
First indexed
10 Jul 2026
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Maanshijnbaai 2: Nan & Jeannie

    Checked 2 days ago

    R 265.00

    View
  • Loot

    Nan En Jeannie

    Checked 3 days ago

    R 328.00

    +R 63.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die Calitze het alles op Maanschijnbaai kom verander. Almal weet teen die tyd hulle is slette, maar nou is daar selfs sprake dat hulle kan toor.

Kyk maar hoe het Sue die arme Zach betower. En Jo vir Saul. Maar die ergste is die geliefde dominee Gideon wat handomkeer 'n ander mens geword het. Het dit iets te doen met Nan se magte? Of dalk met Jeannie se betrokkenheid by daardie sekte? Hoekom anders het die oulike Ieg op vlug geslaan? En nou wil Jeannie 'n restaurant oopmaak en toorkos bedien.