Nan En Jeannie

Nan En Jeannie

Nan En Jeannie - Maanschijnbaai 2 (Afrikaans, Paperback)

R 328.00

Loot · checked 3 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 63.00 at Takealot

Takealot sells it for R 265.00. Compare every offer

Average
R 328.00
Lowest seen
R 328.00
Highest seen
R 328.00
Last change
R 0.00
First indexed
09 Sep 2026
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die Calitze het alles op Maanschijnbaai kom verander. Almal weet teen dié tyd hulle is slette, maar nou is daar selfs sprake dat hulle kan toor.

Kyk maar hoe het Sue die arme Zach betower. En Jo vir Saul. Maar die ergste is die geliefde dominee Gideon wat handomkeer ’n ander mens geword het. Het dit iets te doen met Nan se kragte? Of dalk met Jeannie se betrokkenheid by daardie sekte?

Hoekom anders het die oulike Ieg op die vlug geslaan? En nou wil Jeannie ’n restaurant oopmaak en toorkos bedien.