2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 196.59
- Lowest seen
- R 169.00
- Highest seen
- R 219.00
- Last change
- -R 40.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Ons almal soek na 'n anker vir ons siel in hierdie onsekere wêreld. Meer van U, Heer deur Farren Cloete, die dominee van die pienk kerk op Lambertsbaai en 'n bekende smaakmaker, is 'n reisgenoot wat jou sal lei op 'n transformerende reis van geloof, vertroue en geestelike groei. Farren ondersoek dinge wat vroue se harte aanraak en hul daaglikse lewe beïnvloed. Elke dag bevat 'n Skrifgedeelte om te lees, 'n oordenking en gebed wat saam werk om jou hart te vorm en jou geloof te versterk.