Meer van U, Heer

Meer van U, Heer

R 148.75−20%

Amazon · checked 22 days ago

View at Amazon

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 212.66
Lowest seen
R 148.75
Highest seen
R 260.00
Last change
-R 50.25
First indexed
12 Sep 2026
Retailer
Amazon

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Ons almal soek na 'n anker vir ons siel in hierdie onsekere wêreld. Meer van U, Heer deur Farren Cloete, die dominee van die pienk kerk op Lambertsbaai en ’n bekende smaakmaker, is 'n reisgenoot wat jou sal lei op 'n transformerende reis van geloof, vertroue en geestelike groei. Farren ondersoek dinge wat vroue se harte aanraak en hul daaglikse lewe beïnvloed. Elke dag bevat 'n Skrifgedeelte om te lees, ’n oordenking en gebed wat saam werk om jou hart te vorm en jou geloof te versterk. Read more