
'n Hart Is So Groot Soos 'n Vuis
'n Hart Is So Groot Soos 'n Vuis (Afrikaans, Paperback)
R 304.00
Loot · checked 21 days ago
- Average
- R 304.00
- Lowest seen
- R 149.00
- Highest seen
- R 337.00
- Last change
- -R 17.00
- First indexed
- 23 Feb 2021
- Retailer
- Loot
Description
Die storie van ’n seun, Paul, se komplekse verhouding met sy gewelddadige dog charismatiese alkoholis-pa. Paul onthou sy ouers se somtydse versoening, gevolg deur desperate vlugtogte saam met sy ma.
Dit is ook die roerende verhaal van Paul se ontwikkeling as jongman, en van sy selfontdekking. En die storie van sy ontferming oor sy vervreemde half-broer, iemand wat hy met alle mag wil beskerm, die enigste ander persoon wat dáárdie man “Pa” kan noem.
Similar products

Loot
’n Hart Soos Jesus s’n
R 257.00

Loot
Die Hart Van 'n Ma
R 254.00

Loot
Die Hart Van 'n Wenner
R 199.00
Takealot
Wen 'n Hart: 'n Handleiding vir afrigters, onderwysers en ouers
5.0(1)R 345.00R 381.80

Takealot
'n Nuwe hart, ‘n nuwe lewe
R 100.00
Takealot
Skooluitgawe: Pad Na Jou Hart - 'n Rolprentdrama vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal
R 159.00R 175.00
Takealot
Om 'n hart te verower (RomanzaStoom)
R 105.00
Takealot
Die hart van 'n Ma
R 275.00
Takealot
Uit die Hart van ’n Vrou
R 305.00
Takealot
Die Hart van Hanna
R 299.00
Takealot
Hoe Om 'N Draak Se Hart Te Breek: Boek 8
R 155.00
Takealot
Gebede Uit 'n Vrou Se Hart Dagstukke
R 279.00