Hoe Om 'N Draak Se Hart Te Breek: Boek 8

Hoe Om 'N Draak Se Hart Te Breek: Boek 8

R 155.00

Takealot · checked 8 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 155.00
Lowest seen
R 155.00
Highest seen
R 155.00
Last change
R 0.00
First indexed
24 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Kan Harwarrus 'n onmoontlike taak verrig, teen Berserks baklei, keer dat hy en Visbene vir die Gedrog gevoer word EN die geheim van die verlore troon ontrafel? Dis moeilik om 'n held te wees!
Kan Harwarrus 'n onmoontlike taak verrig, teen Berserks baklei, keer dat hy en Visbene vir die Gedrog gevoer word EN die geheim van die verlore troon ontrafel? Dis moeilik om 'n held te wees! Harwarrus Horribalus Heldehelm die Derde was 'n swaardvegter, draak--fluisteraar en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe het. Maar die reeks gaan oor toe hy nog gesukkel het om 'n held te wees. Kinders wat DreamWorks se film How To Train your Dragon uit 2010 onthou, kan Hiccup (oftewel Harwarrus) se avonture nou in Afrikaans lees!

Similar products