
Hoe Om 'n Draak Se Hart Te Breek
Hoe Om 'n Draak Se Hart Te Breek (Afrikaans, Paperback)
R 220.00
Loot · checked 2 days ago
- Average
- R 151.00
- Lowest seen
- R 151.00
- Highest seen
- R 220.00
- Last change
- R 69.00
- First indexed
- 10 May 2023
- Retailer
- Loot
Kan Harwarrus n onmoontlike taak verrig, teen Berserks baklei, keer dat hy en Visbene vir die Gedrog gevoer word EN die geheim van die verlore troon ontrafel? Dis moeilik om n held te wees! Harwarrus Horribalus Heldehelm die Derde was n swaardvegter, draak¬fluisteraar en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe het. Maar die reeks gaan oor toe hy nog gesukkel het om n held te wees. Kinders wat DreamWorks se film How To Train your Dragon uit 2010 onthou, kan Hiccup (oftewel Harwarrus) se avonture nou in Afrikaans lees!



