Hoe Om Jou Draak Te Tem 12: Hoe Om 'n Draak se Toorn Te Tem

Hoe Om Jou Draak Te Tem 12: Hoe Om 'n Draak se Toorn Te Tem

Hoe Om Jou Draak Te Tem 12: Hoe Om 'n Draak se Toorn Te Tem (Afrikaans, Paperback)

R 236.00

Loot · checked 23 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 67.00 at Takealot

Takealot sells it for R 169.00. Compare every offer

Average
R 236.00
Lowest seen
R 236.00
Highest seen
R 236.00
Last change
R 0.00
First indexed
16 Sep 2026
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Harwarrus Horribalus Heldehelm die Derde was 'n swaardvegter, draak¬fluisteraar en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe het. Maar die reeks gaan oor toe hy nog gesukkel het om 'n held te wees. Kinders wat DreamWorks se film How To Train your Dragon uit 2010 onthou, kan Hiccup (oftewel Harwarrus) se avonture nou in Afrikaans lees!. Harwarrus moet die koning van die Wilderweste word. Kan hy die heks se Vampier-spioendrake uitoorle en boonop voor Joelfees se Dag van Doem die koning se verlore toebehore by Alvin terugsteel? En is daar 'n bedrieer in Harwarrus se kamp wat hulle almal op die ou end gaan verraai?

Similar products