Hoe Om Jou Draak Te Tem 10: Hoe Om 'n Draak Se Juweel Te Steel

Hoe Om Jou Draak Te Tem 10: Hoe Om 'n Draak Se Juweel Te Steel

Hoe Om Jou Draak Te Tem 10: Hoe Om 'n Draak Se Juweel Te Steel (Afrikaans, Paperback)

R 236.00

Loot · checked 4 days ago

View at Loot
Average
R 236.00
Lowest seen
R 186.00
Highest seen
R 275.00
Last change
-R 39.00
First indexed
28 Mar 2024
Retailer
Loot

Description

Harwarrus Horribalus Heldehelm die Derde was 'n swaardvegter, draak¬fluisteraar en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe het. Die draakrebellie het begin. Harwarrus is stoksielalleen en in ballingskap. Mense sowel as drake maak jag op hom - sy enigste hoop is dat hy die draakjuweel sal opspoor. Maar waar moet hy begin soek?

Similar products