
Hoe Om Jou Draak Te Tem 11: Hoe Om 'n Draak Se Held Te Verraai
Hoe Om Jou Draak Te Tem 11: Hoe Om 'n Draak Se Held Te Verraai (Afrikaans, Paperback)
R 236.00
Loot · checked 2 days ago
- Average
- R 186.00
- Lowest seen
- R 186.00
- Highest seen
- R 236.00
- Last change
- R 50.00
- First indexed
- 10 May 2023
- Retailer
- Loot
Harwarrus Horribalus Heldehelm die Derde was 'n swaardvegter, draak¬fluisteraar en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe het. Maar die reeks gaan oor toe hy nog gesukkel het om 'n held te wees. Kinders wat DreamWorks se film How To Train your Dragon uit 2010 onthou, kan Hiccup (oftewel Harwarrus) se avonture nou in Afrikaans lees!. Harwarrus moet die koning van die Wilderweste word. Kan hy die heks se Vampier-spioendrake uitoorle en boonop voor Joelfees se Dag van Doem die koning se verlore toebehore by Alvin terugsteel? En is daar 'n bedrieer in Harwarrus se kamp wat hulle almal op die ou end gaan verraai?

