
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 169.00
- Lowest seen
- R 169.00
- Highest seen
- R 169.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 21 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Harwarrus Horribalus Heldehelm die Derde was ’n swaardvegter, draak¬fluisteraar en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe het. Maar die reeks gaan oor toe hy nog gesukkel het om ’n held te wees. Kinders wat DreamWorks se film How To Train your Dragon uit 2010 onthou, kan Hiccup (oftewel Harwarrus) se avonture nou in Afrikaans lees!. Harwarrus moet die koning van die Wilderweste word. Kan hy die heks se Vampier-spioendrake uitoorle en boonop voor Joelfees se Dag van Doem die koning se verlore toebehore by Alvin terugsteel? En is daar ’n bedrieer in Harwarrus se kamp wat hulle almal op die ou end gaan verraai?
What's in the box
1 x Book
Similar products

Loot
Hoe Om Jou Draak Te Tem 12: Hoe Om 'n Draak se Toorn Te Tem

Loot
Hoe Om Jou Draak Te Tem 10: Hoe Om 'n Draak Se Juweel Te Steel

Loot
Hoe Om 'N Draak Se Storm Te Trotseer, Boek 7

Loot
Hoe Om 'N Draak Se Swaard Te Steel, Boek 9

Loot
Hoe Om 'N Draak Se Vloek Te Fnuik

Loot
Hoe Om 'n Draak Se Hart Te Breek

Takealot
Hoe om jou draak te tem: Boek 2

Loot
Hoe Voel dit om `n Tier te Kielie?

Loot
Hoe Voel dit om aan `n Walvis te Wikkel?

Loot
Hoe Om Jou Lewe Te Verwoes Voor Jy 16 is
Takealot
Hoe Voel did om 'n Walvis te Wikkel?
Takealot