Hoe om ’n draak se swaard te steel: Boek 9

Hoe om ’n draak se swaard te steel: Boek 9

R 159.00

Takealot · checked 9 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 159.00
Lowest seen
R 159.00
Highest seen
R 159.00
Last change
R 0.00
First indexed
24 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Daar wag donker dae vir die Barbaarse Argipel - dis amper asof die wereld vervloek is! Kan Harwarrus sy swaard behou, 'n draakrebellie stopsit en keer dat Alvin die volgende koning van die Wilderweste word?
Daar wag donker dae vir die Barbaarse Argipel - dis amper asof die wereld vervloek is! Kan Harwarrus sy swaard behou, 'n draakrebellie stopsit en keer dat Alvin die volgende koning van die Wilderweste word? Harwarrus Horribalus Heldehelm die Derde was 'n swaardvegter, draak--fluisteraar en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe het. Maar die reeks gaan oor toe hy nog gesukkel het om 'n held te wees. Kinders wat DreamWorks se film How To Train your Dragon uit 2010 onthou, kan Hiccup (oftewel Harwarrus) se avonture nou in Afrikaans lees!

Similar products