
Hoe Om 'N Draak Se Swaard Te Steel, Boek 9
Hoe Om 'N Draak Se Swaard Te Steel, Boek 9 (Afrikaans, Paperback)
R 225.00
Loot · checked 2 days ago
- Average
- R 177.00
- Lowest seen
- R 177.00
- Highest seen
- R 225.00
- Last change
- R 48.00
- First indexed
- 10 May 2023
- Retailer
- Loot
Daar wag donker dae vir die Barbaarse Argipel dis amper asof die wereld vervloek is! Kan Harwarrus sy swaard behou, n draakrebellie stopsit en keer dat Alvin die volgende koning van die Wilderweste word? Harwarrus Horribalus Heldehelm die Derde was n swaardvegter, draak¬fluisteraar en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe het. Maar die reeks gaan oor toe hy nog gesukkel het om n held te wees. Kinders wat DreamWorks se film How To Train your Dragon uit 2010 onthou, kan Hiccup (oftewel Harwarrus) se avonture nou in Afrikaans lees!



