Hoe om 'n Trein te Stop

Hoe om 'n Trein te Stop

Hoe om 'n Trein te Stop - Die Storie van Hoe Mohandas Gandhi die Mahatma Geword het (Afrikaans, Paperback)

R 168.00

Loot · checked 4 days ago

View at Loot
Average
R 159.83
Lowest seen
R 145.00
Highest seen
R 168.00
Last change
-R 1.00
First indexed
24 Dec 2024
Retailer
Loot

Description

Wanneer Mohandas Gandhi eendag van 'n trein afgegooi word, is dit die begin van 'n reis. 'n Reis om 'n einde te maak aan die onregverdige behandeling van Indiërs in Suid-Afrika. 'n Reis om almal te leer dat jy die wêreld kan verander sonder om geweld te gebruik. 'n Reis om die wêreld 'n beter plek te maak. ’n Lang reis wat begin met een klein woordjie: Nee

Similar products