
Hoe Om Jou Draak Te Tem
Hoe Om Jou Draak Te Tem (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
R 225.00
Loot ยท checked Yesterday
- Average
- R 225.00
- Lowest seen
- R 172.00
- Highest seen
- R 225.00
- Last change
- R 53.00
- First indexed
- 11 Apr 2022
- Vendor
- Loot
Hik die Horribale Hamerkop die Derde is 'n fantastiese swaardvegter, 'n draaktemmer en die beste Wikingheld wat al ooit gelewe het. Kan Hik met 'n haasbekdraak die draak-inisiasieprogram slaag en boonop die Seedrakonius Kolossalikus Maksimus verslaan voordat die wreedaardige gedierte elke Wiking op die eiland Berk vermorsel? Dis tyd dat Hik leer hoe om 'n held te wees.
