'n Ierse knoop

'n Ierse knoop

R 265.00
5.0(1)

rated at Takealot · checked 2 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 40.00 at Loot

Loot sells it for R 225.00. Compare every offer

Average
R 233.15
Lowest seen
R 199.00
Highest seen
R 265.00
Last change
R 66.00
First indexed
27 Aug 2026
Retailer
Takealot
  • Loot Cheapest

    'n Ierse Knoop

    Checked 3 days ago

    R 225.00

    View
  • Takealot This listing

    'n Ierse knoop

    5.0(1) Checked 2 days ago

    R 265.00

    +R 40.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Toe die vier Ierse O'Connor-broers, Sullivan, Declan, Liam en Rooney, besluit om 'n volhoubare ontwikkeling op Fynbosbaai bou, loop hulle hulle vas in Anke Joubert en haar vriendinne, kampvegters vir die omgewing.
Anke, 'n akademikus, skryf oor die perlemoenstropers in die omgewing. Mine du Toit plaas foto's van bedreigde spesies op sosiale media. Eden Fourie probeer deur haar kuns mense bewus maak van die broosheid van die Biosfeer. En Lika Bester, skrywer en eienaar van die plaaslike boekwinkel ondersoek die verdwyning van 'n skooldogter 'n jaar tevore. Hou dit met die stropery verband? Hoe meer vrae die vriendinne vra, hoe meer dreigemente ontvang hulle.
Toe die eerste slote vir die Ierse broers se ontwikkeling gegrawe word, kom hulle op menslike oorblyfsels af. Is dit die vermiste skoolmeisie, of 'n ander slagoffer van vuilspel?