'n Saak van Lewe of Dood

'n Saak van Lewe of Dood

R 159.00

Takealot · checked 10 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 159.00
Lowest seen
R 159.00
Highest seen
R 159.00
Last change
R 0.00
First indexed
21 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Zander se sussie is weg. En daarmee saam voel dit vir hom asof hy besig is om sy ouers ook te verloor. Sy ma loop soos 'n spook in die huis rond. Sy pa word al hoe stiller. Maar daar is genoeg om sy aandag van dinge by die huis af te lei. Hy en sy pelle gaan 'n kortfilm maak vir hulle kunstaak en hulle gaan seerowers wees! Met tamatiesous vir bloed, oogklappe, swaarde, 'n boot (wat hulle by die buurman gaan "leen") en als.

Hulle het selfs die perfekte plek om die video te skiet - die vervalle ou huis in die doodloopstraat se vuil swembad. Maar dan ontdek hulle iets skokkends in die donker water: die lyk van 'n vrou. . . En wanneer Zander besef wie die moordenaar is, word dit 'n saak van lewe of dood.

Similar products