'n Saak Van Liefde Of Dood

'n Saak Van Liefde Of Dood

R 269.00

Takealot ยท checked 13 days ago

View at Takealot
Average
R 269.00
Lowest seen
R 269.00
Highest seen
R 269.00
Last change
R 0.00
First indexed
09 Oct 2026
Retailer
Takealot

Description

Peter Truman is 'n geliefde gesinsman en leidende figuur in die Kaapse regsgemeenskap, 'n man alom geloof en bewonder. Nou moet hy binne enkele dae getuig in die geregtelike ondersoek na die geheimsinnige dood van sy gesin se au pair. Die verhaal van 'n Saak van Liefde of Dood word deur twee lense vertel, een in die hede en die ander terugskouend. Dit peil die kragtige, duister demone uit Peter se verlede wat hy gedwing word om in die gesig te staar onderweg na sy grootste persoonlike oorwinning.

Similar products