
Neem Uit Die Verlede
Neem Uit Die Verlede - Geskiedenis Van Die Laeveld En Ontstaan Van Die Krugerwildtuin (Afrikaans, Hardcover, 2de Uitgawe)
R 294.00
Loot · checked 28 Sep 2026
- Average
- R 239.00
- Lowest seen
- R 239.00
- Highest seen
- R 294.00
- Last change
- R 55.00
- First indexed
- 10 Jun 2022
- Retailer
- Loot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
'n Nuwe en bygewerkte uitgawe van die publikasie wat in 1990 uitgegee is deur die Nasionale Parkeraad van Suid-Afrika (tans SANParke).
Dit is die uitvoerige voorgeskiedenis en geskiedenis van die ou Transvaalse Laeveld en die gebeure wat gelei het tot die ontstaan van een van die eerste bewaringsgebiede in die ou Zuid-Afrikaansche Republiek toe die Sabie-reservaat in 1898 geproklameer is.