
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 205.00
- Lowest seen
- R 205.00
- Highest seen
- R 239.00
- Last change
- R 34.00
- First indexed
- 20 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Die leser kry 'n gedetailleerde terugblik op die verre verskiet (prehistories en histories) in die Transvaalse Laeveld en die verhaal ontplooi tot en met 1946.
Die leser kry 'n gedetailleerde terugblik op die verre verskiet (prehistories en histories) in die Transvaalse Laeveld en die verhaal ontplooi tot en met 1946. Die invloed van die mens is orals waarneembaar, as 'n mens dit net wil sien - van argeologiese oorblyfsels, kommunikasiestelsels (of die afwesigheid daarvan), vroee nedersettings, transportryers, baanbrekers en jagters, omheiningsprobleme en die tsetsevlieg, tot die grondlegging van bestuursmaatreels en ander verwante prosedures wat vandag nog in die NKW gehandhaaf en plek-plek in miskien ietwat aangepaste vorm toegepas word.