2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 85.00
- Lowest seen
- R 85.00
- Highest seen
- R 85.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 21 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Nicole en Pappa trek in 'n nuwe huis in Kaapstad in na die dood van haar ma. Die nuwe huis voel vreemd en leeg, en Nicole mis vir Mamma vreeslik. Wanneer Nicole verjaar, neem Pappa haar na die middestad om roomys te eet en vir haar nuwe skoene te koop.

Hier ontdek hulle 'n beseerde gansie wat hulle saamneem huis toe. Hulle bure help om die gansie gesond te kry en sommer gou voel die nuwe huis en straat soos 'n ware tuiste.