Nicole & Appelliefie Die Nuwe Maat

Nicole & Appelliefie Die Nuwe Maat

Die nuwe maat

R 85.00

Takealot · checked 5 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 85.00
Lowest seen
R 85.00
Highest seen
R 85.00
Last change
R 0.00
First indexed
22 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Nicole en Pappa is mal oor hulle nuwe buurt en hulle het reeds 'n klomp vriende gemaak.
Nicole en Pappa is mal oor hulle nuwe buurt en hulle het reeds 'n klomp vriende gemaak. Daar is oom Samsodien met die mooi roostuin, tannie Bets met die poedels, die Masango-gesin met die twee klein dogtertjies, mevrou Carboni en haar kleinseun Luca met sy rekenaar en kitaar, die veearts en haar ontvangsdame, Simon in die rolstoel, en die busbestuurder wat elke dag vir Simon na sy toe skool neem.

Maar Nicole het steeds nie 'n maat van haar eie ouderdom nie. Iemand wat sy haar BESTE maat kan noem. Dan kom Zintle huis toe vir die skoolvakansie. Sy woon oorkant Nicole-hulle en al is sy blind, is sy baie onafhanklik en groot pret.

Saam bou die twee maats vir Appelliefie 'n dam, maar hulle kry stry wanneer Nicole vir Zintle met alles probeer help, selfs met die dinge wat sy self kan doen. Asof dit nie genoeg is nie, is daar ook 'n droogte in Kaapstad. Hoe op aarde gaan hulle genoeg water kry om die dam vol te maak? Gelukkig is daar altyd hulp in 'n buurt soos hulle s'n ...

Similar products