NLV My Kreatiewe Joernaal-Bybel, Egte Leer, Seegroen
R 1 029.00
Takealot · checked 10 days ago
- Average
- R 815.00
- Lowest seen
- R 815.00
- Highest seen
- R 1 029.00
- Last change
- R 214.00
- First indexed
- 20 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Ontdek die vreugde van stilword by God! Die NLV Joernaal-bybel bevat die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling en het breë kantlyne waar gebede, notas en ander persoonlike inskrywings gedoen kan word.
Ervaar vrede, vernuwing en inspirasie in jou geloofslewe wanneer jy stil word met die Woord van God en nadink oor die ewige waarhede daarin.
Volledige teks van die NLV in enkelkolom-uitleg
Lesersvriendelike 8.5-punt lettergrootte
Breë kantlyne met lyntjies spesiaal vir gedagtes, gebede, notas en ander persoonlike inskrywings.
Omslag van egte leer
Verpakking: "Slipcase"
What's in the box
1 x Bybel