NLV My Kreatiewe Joernaal-Bybel, Kunsleer, Proteas
rated at Takealot · checked 7 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 566.33
- Lowest seen
- R 499.00
- Highest seen
- R 719.00
- Last change
- R 106.00
- First indexed
- 02 Sep 2024
- Retailer
- Takealot
Description
Ontdek die vreugde van kreatiewe stilword by God!
My kreatiewe Joernaal-Bybel bevat die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling en ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur. Elke bladsy het breë kantlyne met óf 'n woordkuns-teksvers, óf lyntjies waar gebede, notas en ander persoonlike inskrywings gedoen kan word.
Ervaar vrede, vernuwing en inspirasie in jou geloofslewe wanneer jy stil word met die Woord van God en nadink oor die waarhede daarin terwyl jy die woordkuns-verse inkleur.
- Volledige teks van die NLV in enkelkolom-uitleg
- Lesersvriendelike 8.5 punt lettergrootte
- Breë kantlyne met lyntjies spesiaal vir gedagtes, gebede, notas en ander persoonlike inskrywings
- Ongeveer 400 woordkuns-teksverse
- Indeks van woordkuns-teksverse
What's in the box
1 x Bybel
Similar products

Loot
NLV Koningsblou My Kreatiewe Joernaal-Bybel

Loot
NLV Geel My Kreatiewe Joernaal-Bybel
Takealot
NLV My Kreatiewe Joernaal-Bybel, Egte Leer, Seegroen
Takealot
NLV My Kreatiewe Joernaal-Bybel, Egte Leer, Bruin
Takealot
NLV My Kreatiewe Joernaal-Bybel, Egte Leer, Geel
Takealot
NLV My Kreatiewe Joernaal-Bybel, Egte Leer, Koningsblou
Takealot