NOSTALGIE: Kos wat vra vir ’n tweede skep en sê onthou jy nog

NOSTALGIE: Kos wat vra vir ’n tweede skep en sê onthou jy nog

R 135.47

Amazon · checked 12 days ago

View at Amazon

3 offers · 3 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 158.84
Lowest seen
R 135.47
Highest seen
R 158.84
Last change
-R 23.37
First indexed
22 Sep 2026
Retailer
Amazon
  • Amazon Cheapest

    NOSTALGIE: Kos wat vra vir ’n tweede skep en sê onthou jy nog

    Checked 12 days ago

    R 135.47

    View
  • Takealot

    Nostalgie

    4.9(19) Checked 11 days ago

    R 209.00

    +R 73.53

    View
  • Loot

    Nostalgie

    Checked 27 Sep 2026

    R 349.00

    +R 213.53

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Nostalgie is Herman Lensing se sewende kookboek en volg op die uiters suksesvolle Huiskos / Home cooking in 2021, wat vir ’n Gourmand-toekenning benoem is, en Dit Proe Soos Huis (Human & Rousseau), wat in 2019 verskyn het. Herman se laaste boek in die trilogie vertel – in sy eie woorde – die storie van sy lewe tot op 36 jaar. Die eerste proe of geur van kos laat jou terugdink en verlang – dit bring Nostalgie. En om met kos ’n oorgang van die verlede na die hede te bring is vir Herman belangrik. Nostalgie is nes jy Herman se kombuis ken: Hy gebruik kos om mense te laat onthou en te verenig. Nostalgie bevat meer as 80 resepte, van bykos tot hoofgeregte; van brood tot kos uit jou yskas; van kos van die kole af tot vleisgeregte, en van vakansiekoekies tot nageregte. Elke hoofstuk weerspieël Herman se liefde vir kos en vir mense, met staaltjies waarin jy jou kan verkneukel. Read more