Nostalgie

Nostalgie

Kos wat vra vir 'n tweede skep en sê onthou jy nog

R 209.00
4.9(19)

rated at Takealot · checked 3 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 254.09
Lowest seen
R 198.00
Highest seen
R 360.00
Last change
-R 5.00
First indexed
16 Oct 2023
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Nostalgie

    4.9(19) Checked 3 days ago

    R 209.00

    View
  • Loot

    Nostalgie

    Checked 4 days ago

    R 349.00

    +R 140.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Nostalgie is Herman Lensing se sewende kookboek en volg op die uiters suksesvolle Huiskos / Home cooking in 2021, wat vir 'n Gourmand-toekenning benoem is, en Dit Proe Soos Huis (Human & Rousseau), wat in 2019 verskyn het.

Herman se laaste boek in die trilogie vertel - in sy eie woorde - die storie van sy lewe tot op 36 jaar. Die eerste proe of geur van kos laat jou terugdink en verlang - dit bring Nostalgie. En om met kos 'n oorgang van die verlede na die hede te bring is vir Herman belangrik. Nostalgie is nes jy Herman se kombuis ken: Hy gebruik kos om mense te laat onthou en te verenig.

Nostalgie bevat meer as 80 resepte, van bykos tot hoofgeregte; van brood tot kos uit jou yskas; van kos van die kole af tot vleisgeregte, en van vakansiekoekies tot nageregte. Elke hoofstuk weerspie l Herman se liefde vir kos en vir mense, met staaltjies waarin jy jou kan verkneukel.