
Nuwe alles-in-een: Die partytjie: Vlak 1: Leesboek 3: Graad R
Nuwe alles-in-een: Die partytjie: Vlak 1: Leesboek 3: Graad R (Afrikaans, Paperback)
R 94.00
Loot · checked 2 days ago
- Average
- R 72.00
- Lowest seen
- R 57.00
- Highest seen
- R 94.00
- Last change
- -R 17.00
- First indexed
- 13 Apr 2022
- Retailer
- Loot
Description
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Vormherkenning: Figuur-agtergrondonderskeiding en verskille/ooreenkomste/konstantheid in grootte en kleur van sirkels/vierkante/driehoeke. Sortering en klassifikasie van kleredrag, vorms en kleure met speelkaarte.